Wie is ons
Gereformeerde Kerk Magol – Doppers van Ellisras / Onverwacht soos almal dit geken het nou Lephalale. Die kerk geskiedenis sal volg soos die webwerf groei en bydraes ontvang word.
Erediens Tye
Sondae binne skool termyne:
Oggend diens: 10H00
Aand Diens: 18H00
Sondae in skool vakansies:
Oggend Diens: 10H00
Kontak Ons
Adress:
H/V George Agvos & Rupert Straat
Ellisras, Lephalale, 0555
ePos:
admin@gerfkerkmagol.co.za
Telefoon: +27 79 804 5542